Rusty Sidearm/af

From Enter the Gungeon Wiki
Jump to: navigation, search
Rusty Sidearm
Rusty Sidearm.png
Statistics
Type: Semiautomatic
Quality: N/A
Magazine Size: 6
Max Ammo: Infinity.png
Reload Time: 1.2s
DPS: 15 (manual)
13.3 (automatic)
Damage: 6
Fire Rate: 0.20 (manual)
0.25 (automatic)
Shot Speed: 16
Range: 16
Force: 10
Spread:
Sell Creep Price: N/A Money.png
Ammonomicon Entry
Werk nogsteeds, meestal.
Die Rusty Sidearm was na die Gungeon gebring deur die Hunter.

Ten spyte van sy uiters gedateerde ontwerp en 'n bietjie tekens van roes, hierdie geweer lyk nogal nuut. Baie vreemd...

Die Rusty Sidearm is The Hunter's se aanvangsgeweer.

Notas[edit | edit source]

  • Kan nie neergesit word nie.
  • Net die Hunter kan die geweer kry.

Sien ook[edit | edit source]